Thursday, 21 July 2011

Good Life Dieetkundiges op LEEF web-tuiste

Aan al ons lesers

LEEF tydskrif sal van nou af elke Donderdag 'n artikel deur Good Life Dietitians publiseer op hul web-tuiste. Dit is Good Life Dieetkundiges se eerste stel artikels in Afrikaans en ons geniet die nuwe fase en groei.

Besoek LEEF se web-tuiste en lewer commentaar op die volle artikel by: LEEF artikel deur Good Life Dieetkundiges

Ons sien uit om van die Afrikaanse lesers te hoor

No comments:

Post a Comment